Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrekvinnig
vrekvinnig [boodskap #153459] Wo., 04 November 2026 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27031
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vrekvinnig
Afbreking: vrek•vin•nig
Samestelling: vrek + vinnig


Byvoeglike naamwoord: vrekvinnig
Attributief: vrekvinnige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van vinnig: buitengewoon of ongelooflik vinnig.

Gebruik:
• Die kinders het die koek vrekvinnig opgeëet.
• Sy is in 'n vrekvinnige sportmotor hier weg.

Sinoniem:
• blitsvinnig
• helvinnig

Antoniem:
• doodstadig

Vertaling:
Engels: extremely fast, lightning-fast
Nederlands: razendsnel, ontzettend snel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrekwarm
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 05 00:32:09 UTC 2026