| ongebonde [boodskap #153454] |
Wo., 04 November 2026 16:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27027 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ongebonde
Afbreking: on•ge•bon•de
Samestelling: on- + gebonde
Byvoeglike naamwoord: ongebonde
Attributief: ongebonde
Betekenis:
• Wie gee aan die wildedonkie sy vryheid en laat hom ongebonde vryloop? [Job 39:8]
Gebruik:
• Hy was 'n voorstander van ekstreme vryheid, ongebonde deur moraliteit, godsdiens of die reg.
Sinoniem:
• bandeloos
• losbandig
• onafhanklik
• onbegrens
• onbeperk
• onbeteueld
• ongehinderd
• tugteloos
• vry
Antoniem:
• gebonde
Afgelei:
• ongebondenheid
Verwant:
• ongebinde (fisiese konteks)
Vertaling:
Engels: unbound, unrestricted, unattached
Nederlands: ongebonden, vrij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|