| blomdek [boodskap #153448] |
Wo., 04 November 2026 09:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27024 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
blomdek
Afbreking: blom•dek
Samestelling: blom + dek
Selfstandige naamwoord: blomdek
Meervoud: blomdekke
Betekenis:
• Die buitenste dele van 'n blom, bestaande uit die kelk en kroon, wat die voortplantingsorgane omring en beskerm.
Gebruik:
• Die lelie se blomdek bestaan uit ses opvallende dekblare wat nie duidelik in kelkblare en kroonblare onderskei kan word nie.
Afgelei:
• blomdekblaar
Vertaling:
Engels: perianth
Nederlands: bloemdek, perigonium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|