Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blomgroente
blomgroente [boodskap #153423] So., 01 November 2026 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27020
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
blomgroente
Afbreking: blom•groen•te
Samestelling: blom + groente


Selfstandige naamwoord: blomgroente
Meervoud: blomgroente, blomgroentes
Verkleinwoord: blomgroentetjie
Meervoud van verkleining: blomgroentetjies

Betekenis:
• 'n Groente waarvan die eetbare deel die blom van die plant is.

Gebruik:
• Broccoli en blomkool is voorbeelde van blomgroente.

Hiperoniem:
• groente

Vertaling:
Engels: flower vegetables, flowering vegetables
Nederlands: bloemgroenten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortelgroente
Volgende onderwerp: lewensviering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 09:33:17 UTC 2026