Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wortelgroente
wortelgroente [boodskap #153422] So., 01 November 2026 09:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27025
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
wortelgroente
Afbreking: wor•tel•groen•te
Samestelling: wortel + groente


Selfstandige naamwoord: wortelgroente
Meervoud: wortelgroente, wortelgroentes
Verkleinwoord: wortelgroentetjie
Meervoud van verkleining: wortelgroentetjies

Betekenis:
• 'n Groente waarvan die eetbare deel 'n verdikte wortel is waarin die plant voedselreserwes opgaar.

Gebruik:
• Wortels, beet, rape en radyse is voorbeelde van wortelgroente.

Hiperoniem:
• groente

Vertaling:
Engels: root vegetables
Nederlands: wortelgroenten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knolgroente
Volgende onderwerp: blomgroente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 16:02:57 UTC 2026