Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwortel
inwortel [boodskap #153406] Vr., 30 Oktober 2026 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26983
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
inwortel
Afbreking: in•wor•tel
Samestelling: in + wortel


Werkwoord: wortel in, inwortel
Verlede tyd: het ingewortel
Verlede deelwoord: ingewortelde

Betekenis:
• Om met wortels in te dring of vas te heg.
• (figuurlik) Om diep gevestig te raak.

Gebruik:
• Die plante wortel goed in die klam grond in.
• Die slegte gewoonte het so ingewortel geraak dat hy dit later nie kon afleer nie.

Sinoniem:
• inbed
• inburger
• ingrawe
• ingroei
• vasgroei
• vestig
• wortelskiet

Antoniem:
• ontwortel

Afgelei:
• inworteling

Vertaling:
Engels: to take root; to become established, entrench
Nederlands: inwortelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoogproduksie
Volgende onderwerp: toppresteerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 30 20:22:01 UTC 2026