Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoogproduksie
verhoogproduksie [boodskap #153405] Vr., 30 Oktober 2026 18:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
verhoogproduksie
Afbreking: ver•hoog•pro•duk•sie
Samestelling: verhoog + produksie


Selfstandige naamwoord: verhoogproduksie
Meervoud: verhoogproduksies

Betekenis:
• 'n Toneelstuk, konsert of ander vertoning wat vir opvoering op 'n verhoog voorberei en aangebied word.

Gebruik:
• Die Afrikaanse verhoogproduksie, Die Ander Dogter, is binnekort op die planke.

Sinoniem:
• verhoogaanbieding
• teaterproduksie
• toneelproduksie

Afgelei:
• verhoogproduksiespan

Vertaling:
Engels: stage production, theatrical production
Nederlands: theaterproductie, toneelproductie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuilerig
Volgende onderwerp: inwortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 30 19:39:08 UTC 2026