Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkort
inkort [boodskap #153403] Vr., 30 Oktober 2026 15:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
inkort
Afbreking: in•kort
Samestelling: in + kort


Werkwoord: kort in, inkort
Verlede tyd: het ingekort
Teenwoordige deelwoord: inkortend, inkortende
Verlede deelwoord: ingekorte

Betekenis:
• Om korter te maak.
• Om kleiner of minder te maak.

Gebruik:
• Die redakteur kort die artikel in om in die beskikbare ruimte te pas.
• Hulle het hul uitgawes drasties ingekort.

Sinoniem:
• besnoei
• inkrimp
• kortknip
• verklein
• verkort
• verminder

Antoniem:
• uitbrei
• verleng

Afgelei:
• inkorting

Vertaling:
Engels: to shorten, reduce, curtail, abridge
Nederlands: inkorten, verkorten, bekorten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 30 Oktober 2026 18:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: gesigsveld
Volgende onderwerp: vuilerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 30 18:19:24 UTC 2026