Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesigsveld
gesigsveld [boodskap #153402] Vr., 30 Oktober 2026 15:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
gesigsveld
Afbreking: ge•sigs•veld
Samestelling: gesig + -s- + veld


Selfstandige naamwoord: gesigsveld
Meervoud: gesigsvelde

Betekenis:
• Die ruimte wat 'n mens met die oë of 'n optiese instrument kan sien sonder om die kop of instrument te draai.

Gebruik:
• Gloukoom is 'n oogsiekte wat die gesigsveld inkort en tot algehele blindheid kan lei.

Sinoniem:
• gesigskring
• sigsveld

Afgelei:
• gesigsveldhoek
• gesigsveldtoets

Vertaling:
Engels: field of vision, field of view, visual field
Nederlands: gezichtsveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tantième
Volgende onderwerp: inkort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 30 19:39:06 UTC 2026