Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hermeng
hermeng [boodskap #153392] Do., 29 Oktober 2026 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hermeng
Afbreking: her•meng
Samestelling: her- + meng


Werkwoord: hermeng
Verlede tyd: het hermeng
Verlede deelwoord: hermengde

Betekenis:
• Om weer of anders te meng.

Gebruik:
• Moenie ander kunstenaars se oorspronklike musiek aanpas, hermeng of naboots sonder die nodige toestemming of erkenning nie.

Afgelei:
• hermenging

Vertaling:
Engels: to remix, reblend, reshuffle
Nederlands: hermengen, opnieuw mengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kennisgewingbord
Volgende onderwerp: orraait
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 03 20:50:55 UTC 2026