Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaneffe
vaneffe [boodskap #153371] Ma., 26 Oktober 2026 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vaneffe
Afbreking: van•ef•fe


Bywoord: vaneffe

Betekenis:
• Nou net; 'n rukkie gelede.

Gebruik:
• Ek het hom vaneffe by die winkel gesien.
• Die hond het vaneffe nog neffens my gesit.

Sinoniem:
• netnou
• pas
• sopas

Vertaling:
Engels: just now, a little while ago
Nederlands: zo-even, daarnet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 27 Oktober 2026 06:03]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kolofon
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 27 08:48:06 UTC 2026