| kolofon [boodskap #153370] |
Ma., 26 Oktober 2026 18:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26952 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kolofon
Afbreking: ko•lo•fon
Selfstandige naamwoord: kolofon
Meervoud: kolofons
Betekenis:
• 'n Mededeling in 'n publikasie, gewoonlik aan die einde, met inligting oor die uitgewer, drukker, jaar van uitgawe, drukoplaag, ens.
Gebruik:
• Die webwerf se kolofon bevat besonderhede oor die outeur en tegnologie wat gebruik is.
Wisselvorm:
• kolofoon (ongewoon)
Sinoniem:
• eindtitel
• slotskrif
• slottitel
Vertaling:
Engels: colophon
Nederlands: colofon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 26 Oktober 2026 18:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|