| skreeborrel [boodskap #153366] |
Ma., 26 Oktober 2026 15:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27025 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Skreeborrel.
skreeborrel
Afbreking: skree•bor•rel
Samestelling: skree + borrel
Selfstandige naamwoord: skreeborrel
Meervoud: skreeborrels
Verkleinwoord: skreeborreltjie
Meervoud van verkleining: skreeborreltjies
Betekenis:
• 'n Stervormige borrel in 'n prent met die woorde wat die karakter hardop skree of uitroep.
Gebruik:
• Die laaste strokiesprent het 'n skreeborrel wat wys hoe die karakter om hulp roep.
Verwant:
• spraakborrel
• dinkborrel
Vertaling:
Engels: scream bubble, shout bubble
Nederlands: schreeuwballon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|