| spraakborrel [boodskap #153364] |
Ma., 26 Oktober 2026 15:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26952 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Spraakborrel.
spraakborrel
Afbreking: spraak•bor•rel
Samestelling: spraak + borrel
Selfstandige naamwoord: spraakborrel
Meervoud: spraakborrels
Verkleinwoord: spraakborreltjie
Meervoud van verkleining: spraakborreltjies
Betekenis:
• 'n Sirkel (of ander figuur) in 'n prent met die direkte woorde wat 'n karakter sê.
Gebruik:
• Kleur die prent in en voeg 'n spraakborrel by.
• Lees die spraakborrels bokant die karakters se koppe hardop.
Sinoniem:
• praatborrel
Verwant:
• dinkborrel
• skreeborrel
Vertaling:
Engels: speech bubble, speech balloon
Nederlands: tekstballon, spraakballon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 26 Oktober 2026 15:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|