Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bulvegter
bulvegter [boodskap #153362] Ma., 26 Oktober 2026 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27020
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bulvegter
Afbreking: bul•veg•ter
Samestelling: bul + vegter


Selfstandige naamwoord: bulvegter
Meervoud: bulvegters
Verkleinwoord: bulvegtertjie
Meervoud van verkleining: bulvegtertjies

Betekenis:
• Iemand wat aan stiergevegte deelneem deur teen 'n bul in 'n arena te veg.

Gebruik:
• Die bulvegter het die bul met sy rooi doek getart en sy aanvalle behendig ontwyk.

Sinoniem:
• stiervegter
• torero
• toreador (verouderd)

Hiponiem:
• matador (hoofstiervegter wat die bul doodmaak)
• pikador (berede stiervegter)

Vertaling:
Engels: bullfighter
Nederlands: stierenvechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiervegter
Volgende onderwerp: senuagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 09:33:15 UTC 2026