| indringing [boodskap #153327] |
Vr., 23 Oktober 2026 16:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26906 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
indringing
Afbreking: in•drin•ging
Samestelling: in + dring + -ing
Selfstandige naamwoord: indringing
Meervoud: indringings
Betekenis:
• Die handeling van indring; om ongenooid of met krag na binne te gaan.
Gebruik:
• Rekenaars moet beskerm word om ongewenste indringing te voorkom.
Sinoniem:
• binnedringing
• infiltrasie
• inmenging
• intervensie
• intrusie
• inval
• oorskryding
• penetrasie
Afgelei:
• indringingskrag
• indringingstoets
• indringingsvermoë
Vertaling:
Engels: intrusion, invasion, penetration, encroachment
Nederlands: indringing, penetratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|