Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedwing
bedwing [boodskap #153279] Sa., 17 Oktober 2026 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bedwing
Afbreking: be•dwing
Samestelling: be- + dwing


Werkwoord: bedwing
Verlede tyd: het bedwing
Teenwoordige deelwoord: bedwingend, bedwingende
Verlede deelwoord: bedwonge

Betekenis:
• Om 'n gevoel, drang of reaksie onder beheer te hou.

Gebruik:
• Sy kon nie haar laglus bedwing nie.
• Hy het sy woede bedwing en kalm gebly.

Sinoniem:
• baasraak
• beheer
• beteuel
• demp
• inhou
• onderdruk
• onderwerp
• opkrop

Afgelei:
• bedwinger
• bedwinging
• bedwingbaar

Vertaling:
Engels: to restrain, control, suppress
Nederlands: bedwingen, beheersen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 17 Oktober 2026 17:20]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: laglus
Volgende onderwerp: verworpene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 07:30:31 UTC 2026