Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muisnes
muisnes [boodskap #153250] Do., 15 Oktober 2026 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26840
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
muisnes
Afbreking: muis•nes
Samestelling: muis + nes


Selfstandige naamwoord: muisnes
Meervoud: muisneste

Betekenis:
• Die nes of skuilplek van 'n muis.

Gebruik:
• Ons het 'n muisnes agter die kas ontdek.

Spreekwoord:
• Kop vol muisneste. [Dromerig en deurmekaar, dikwels van die liefde.]

Sinoniem:
• muisgat

Vertaling:
Engels: mouse nest
Nederlands: muizennest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalwerhok
Volgende onderwerp: agteros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 16 01:27:11 UTC 2026