| bagasieband [boodskap #153203] |
Vr., 09 Oktober 2026 13:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bagasieband
Afbreking: ba•ga•sie•band
Samestelling: bagasie + band
Selfstandige naamwoord: bagasieband
Meervoud: bagasiebande
Betekenis:
• 'n Roterende band op 'n lughawe vanwaar passasiers hulle bagasie ná aankoms kan afhaal.
Gebruik:
• Die passasiers het geduldig by die bagasieband gewag totdat hulle tasse verskyn het.
Sinoniem:
• bagasievervoerband
Vertaling:
Engels: baggage carousel, luggage carousel, baggage conveyor belt
Nederlands: bagageband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|