| soenbaar [boodskap #153200] |
Vr., 09 Oktober 2026 13:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
soenbaar
Afbreking: soen•baar
Samestelling: soen + -baar
Byvoeglike naamwoord: soenbaar
Attributief: soenbare
Betekenis:
• Wat gesoen kan word.
Gebruik:
• Die meisie se sagte, rooi lippe lyk besonder soenbaar.
• Die babatjie slaap met sy handjie onder die wang terwyl die kwyl uit sy soenbare bekkie drup.
Sinoniem:
• soenwaardig
Vertaling:
Engels: kissable
Nederlands: kusbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:21] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|