Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naakfoto
naakfoto [boodskap #153199] Vr., 09 Oktober 2026 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
naakfoto
Afbreking: naak•fo•to
Samestelling: naak + foto


Selfstandige naamwoord: naakfoto
Meervoud: naakfoto's
Verkleinwoord: naakfoto'tjie
Meervoud van verkleining: naakfoto'tjies

Betekenis:
• 'n Foto waarop iemand ontbloot en sonder klere verskyn.

Gebruik:
• Die verspreiding van 'n naakfoto van iemand sonder sy toestemming, is 'n ernstige skending van privaatheid.

Sinoniem:
• kaalfoto

Vertaling:
Engels: nude photo, nude photograph
Nederlands: naaktfoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 13:05]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: babafoto
Volgende onderwerp: soenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 03:48:56 UTC 2026