Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groepfoto
groepfoto [boodskap #153197] Vr., 09 Oktober 2026 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
groepfoto
Afbreking: groep•fo•to
Samestelling: groep + foto


Selfstandige naamwoord: groepfoto
Meervoud: groepfoto's
Verkleinwoord: groepfoto'tjie
Meervoud van verkleining: groepfoto'tjies

Betekenis:
• 'n Foto waarop 'n groep mense wat saam afgeneem is verskyn.

Gebruik:
• Ná die prysuitdeling het die leerders en onderwysers vir 'n groepfoto geposeer.

Wisselvorm:
• groepsfoto

Vertaling:
Engels: group photo, group photograph
Nederlands: groepsfoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polarisering
Volgende onderwerp: babafoto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 03:49:08 UTC 2026