Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polarisering
polarisering [boodskap #153196] Vr., 09 Oktober 2026 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
polarisering
Afbreking: po•la•ri•se•ring
Samestelling: polariseer + -ing


Selfstandige naamwoord: polarisering
Meervoud: polariseringe, polariseringes

Betekenis:
• Die verdeling van iets in teenoorgestelde pole, of mense in verskillende kampe.

Gebruik:
• Tydens die Amerikaanse verkiesing bereik die polarisering tussen die Republikeine en Demokrate 'n hoogtepunt.

Sinoniem:
• polarisasie
• verdeling

Antoniem:
• depolarisering

Vertaling:
Engels: polarisation, polarization
Nederlands: polarisering, polarisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: polarisasie
Volgende onderwerp: groepfoto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 03:49:02 UTC 2026