| Karibië [boodskap #153192] |
Do., 08 Oktober 2026 18:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26814 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Karibië
Afbreking: Ka•ri•bi•ë
Pleknaam: Karibië
Betekenis:
• Die gebied in die Atlantiese Oseaan suidoos van die Golf van Meksiko en noord van Suid-Amerika.
Gebruik:
• Karibië bestaan uit talle eilande en eilandstate, onder andere die Bahamas, Barbados, Jamaika en Kuba.
Afgelei:
• Karibies
Vertaling:
Engels: Caribbean
Nederlands: Caraïben
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:36] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|