| Karibies [boodskap #153191] |
Do., 08 Oktober 2026 18:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Karibies
Afbreking: Ka•ri•bies
Samestelling: Karibië + -ies
Byvoeglike naamwoord: Karibies
Attributief: Karibiese
Betekenis:
• Wat betrekking het op Karibië (die gebied in die Atlantiese Oseaan tussen Noord- en Suid-Amerika).
Gebruik:
• Die Karibiese See is ryk aan eilande wat, as gevolg van die tropiese klimaat, gewild is onder Amerikaanse toeriste.
Sinoniem:
• Wes-Indies
Vertaling:
Engels: Caribbean
Nederlands: Caribisch, Caraïbisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|