| inkopiesak [boodskap #153155] |
Ma., 05 Oktober 2026 15:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26745 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
inkopiesak
Afbreking: in•ko•pie•sak
Samestelling: inkopies + sak
Selfstandige naamwoord: inkopiesak
Meervoud: inkopiesakke
Verkleinwoord: inkopiesakkie
Meervoud van verkleining: inkopiesakkies
Betekenis:
• 'n Sak waarin 'n mens die goedere pak wat by 'n winkel gekoop is.
Gebruik:
• Die winkelassistent pak die kruideniersware in 'n inkopiesak.
• Winkels skakel toenemend oor na bioafbreekbare inkopiesakke om die besoedeling wat plastiek veroorsaak te bekamp.
Sinoniem:
• inkoopsak
Vertaling:
Engels: shopping bag
Nederlands: boodschappentas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 05 Oktober 2026 15:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|