Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandslang
sandslang [boodskap #153138] Sa., 03 Oktober 2026 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26723
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Sandslang.
'n Sandslang.
sandslang
Afbreking: sand•slang
Samestelling: sand + slang


Selfstandige naamwoord: sandslang
Meervoud: sandslange
Verkleinwoord: sandslangetjie
Meervoud van verkleining: sandslangetjies

Betekenis:
• 'n Vinnig bewegende slang in die genus Psammophis wat meestal oorlangs gestreep is.

Gebruik:
• Die sandslang is nie aggressief nie en is onskadelik vir mense.

Sinoniem:
• streepslang

Vertaling:
Engels: sand snake
Nederlands: zandslang
Xhosa: umhlwazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 03 Oktober 2026 18:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: gelaai
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 03 21:15:18 UTC 2026