Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterliggaam
waterliggaam [boodskap #153128] Vr., 02 Oktober 2026 19:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26724
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
waterliggaam
Afbreking: wa•ter•lig•gaam
Samestelling: water + liggaam


Selfstandige naamwoord: waterliggaam
Meervoud: waterliggame

Betekenis:
• 'n Massa water wat natuurlik of kunsmatig gevorm is, soos 'n rivier, meer, dam of see.

Gebruik:
• Die Kaspiese See is die grootste ingeslote binnelandse waterliggaam ter wêreld.
• Die Dooie See het die hoogste konsentrasie sout van alle waterliggame op aarde.

Sinoniem:
• watermassa

Vertaling:
Engels: body of water
Nederlands: waterlichaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ligspektrum
Volgende onderwerp: soneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 04 08:16:09 UTC 2026