Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ligspektrum
ligspektrum [boodskap #153127] Vr., 02 Oktober 2026 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26745
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ligspektrum
Afbreking: lig•spek•trum
Samestelling: lig + spektrum


Selfstandige naamwoord: ligspektrum
Meervoud: ligspektrums

Betekenis:
• Die elektromagnetiese straling wat as sigbare lig waargeneem word, van rooi tot violet.

Gebruik:
• Wit lig kan deur 'n prisma in die verskillende kleure van die ligspektrum opgebreek word.

Vertaling:
Engels: light spectrum, visible spectrum
Nederlands: lichtspectrum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroepsopleiding
Volgende onderwerp: waterliggaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 06 01:13:01 UTC 2026