| kruidgewas [boodskap #153108] |
Do., 01 Oktober 2026 14:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26703 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kruidgewas
Afbreking: kruid•ge•was
Samestelling: kruid + gewas
Selfstandige naamwoord: kruidgewas
Meervoud: kruidgewasse
Betekenis:
• 'n Plant met 'n sagte stam (of stamme) waarvan die stingels nie (of nie heeltemal) verhout is nie.
Gebruik:
• Pietersielie is 'n kruidgewas.
• Klitsgras en knapsekêrels is ook kruidgewasse.
Vertaling:
Engels: herbaceous plant
Nederlands: kruidachtige plant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|