| stalaktiet [boodskap #153087] |
Di., 29 September 2026 10:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Stalaktiete groei ondertoe en stalagmiete groei boontoe.
stalaktiet
Afbreking: sta•lak•tiet
Selfstandige naamwoord: stalaktiet
Meervoud: stalaktiete
Betekenis:
• 'n Hangende druipsteen; mineraalafsetting aan die plafon van 'n grot wat deur die minerale in druppende water gevorm word.
Gebruik:
• Die stalaktiete hang soos messe van die grot se dak af.
Antoniem:
• stalagmiet
Spelfout:
• stalagtiet
Vertaling:
Engels: stalactite
Nederlands: stalactiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|