Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stalagmiet
stalagmiet [boodskap #153086] Di., 29 September 2026 10:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27027
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Stalagmiete groei boontoe en stalaktiete groei ondertoe.
Stalagmiete groei boontoe en stalaktiete groei ondertoe.
stalagmiet
Afbreking: sta•lag•miet


Selfstandige naamwoord: stalagmiet
Meervoud: stalagmiete

Betekenis:
• 'n Staande druipsteen; mineraalafsetting op die vloer van 'n grot wat deur die minerale in druppende water gevorm word.

Gebruik:
• Die stalagmiete het oor duisende jare op die grotvloer gevorm.

Sinoniem:
• staandruipsteen

Antoniem:
• hangdruipsteen
• stalaktiet

Vertaling:
Engels: stalagmite
Nederlands: stalagmiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: streekstaal
Volgende onderwerp: stalaktiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 17:15:55 UTC 2026