| tuinwerk [boodskap #153074] |
Ma., 28 September 2026 16:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tuinwerk
Afbreking: tuin•werk
Samestelling: tuin + werk
Selfstandige naamwoord: tuinwerk
Meervoud: -
Betekenis:
• Werk wat in 'n tuin verrig word, soos om gras te sny, struike te snoei, plante nat te lei en onkruid te verwyder.
Gebruik:
• Jy kan gaan speel as die tuinwerk klaar is!
Verwant:
• tuinwerker
Vertaling:
Engels: gardening
Nederlands: tuinwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|