Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterstelsel
waterstelsel [boodskap #153073] Ma., 28 September 2026 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
waterstelsel
Afbreking: wa•ter•stel•sel
Samestelling: water + stelsel


Selfstandige naamwoord: waterstelsel
Meervoud: waterstelsels

Betekenis:
• 'n Stelsel vir die voorsiening van water aan 'n gemeenskap of huis.
• 'n Rivier met al sy sytakke en damme.

Gebruik:
• Die dorp se waterstelsel is in 'n haglike toestand.
• Die Sint-Laurensrivier en die vyf Groot Mere van Noord-Amerika wat dit voed, vorm die grootste binnelandse waterstelsel ter wêreld.

Hiponiem:
• drinkwaterstelsel
• varswaterstelsel
• warmwaterstelsel

Vertaling:
Engels: water system
Nederlands: watersysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sosiohidrologies
Volgende onderwerp: tuinwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 10 02:57:15 UTC 2026