| kuswater [boodskap #153052] |
So., 27 September 2026 08:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kuswater
Afbreking: kus•wa•ter
Samestelling: kus + water
Selfstandige naamwoord: kuswater
Meervoud: kuswaters
Betekenis:
• Die water van die see naby aan die kus.
Gebruik:
• Die vis verkies vlak kuswater en kan ook in akwariums oorleef.
• Suid-Afrika se kuswaters is ryk aan seelewe.
Antoniem:
• diepsee
• oopsee
Vertaling:
Engels: coastal water
Nederlands: kustwater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|