| melkvis [boodskap #153051] |
So., 27 September 2026 08:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26661 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Melkvis.
melkvis
Afbreking: melk•vis
Samestelling: melk + vis
Selfstandige naamwoord: melkvis
Meervoud: melkvisse
Verkleinwoord: melkvissie
Meervoud van verkleining: melkvissies
Betekenis:
• 'n Groot seevis met silwergroen lyf en 'n diep gevurkte stertvin, Chanos chanos.
Gebruik:
• Die melkvis kom in die tropiese en subtropiese kuswaters van die Indiese en Stille Oseane voor en word ook as eetvis gekweek.
Vertaling:
Engels: milkfish
Nederlands: bandeng
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|