| oumakappie [boodskap #152994] |
Di., 22 September 2026 13:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26609 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Skets van die plant.
oumakappie
Afbreking: ou•ma•kap•pie
Samestelling: ouma + kappie
Selfstandige naamwoord: oumakappie
Meervoud: oumakappies
Betekenis:
• 'n Orgidee wat in Suid-Afrika voorkom, Disa aconitoides.
Gebruik:
• Die oumakappie groei in die bergagtige gebiede van Suid-Afrika.
Wisselvorm:
• moederkappie
• oumakappertjie
Vertaling:
Engels: monkey orchid
Nederlands: Disa aconitoides
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|