Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogspanning
hoogspanning [boodskap #152920] Di., 15 September 2026 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26510
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hoogspanning
Afbreking: hoog•span•ning
Samestelling: hoog + spanning


Selfstandige naamwoord: hoogspanning
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Hoë elektriese spanning, tipies groter as 1000 V wisselspanning of 1500 V gelykspanning.

Gebruik:
• Elektrisiteit word met behulp van transformators tot hoogspanning verhoog voordat dit oor lang afstande vervoer word.

Sinoniem:
• sterkstroom

Antoniem:
• laagspanning

Afgelei:
• hoogspanningsbattery
• hoogspanningsdraad
• hoogspanningsinstallasie
• hoogspanningskabel
• hoogspanningslyn
• hoogspanningsmeter
• hoogspanningstasie
• hoogspanningstroom
• hoogspanningstegniek

Afkorting:
• HS

Vertaling:
Engels: high voltage
Nederlands: hoogspanning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverklaar
Volgende onderwerp: hoogspanningskabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 03:52:59 UTC 2026