Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverklaar
onverklaar [boodskap #152919] Di., 15 September 2026 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26510
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
onverklaar
Afbreking: on•ver•klaar
Samestelling: on- + verklaar


Byvoeglike naamwoord: onverklaar, onverklaard
Attributief: onverklaarde

Betekenis:
• Wat nie verklaar is nie.

Gebruik:
• Die oorsaak van die verskynsel is onverklaard.
• Die polisie ondersoek die man se onverklaarde verdwyning.

Sinoniem:
• onopgelos
• raaiselagtig

Antoniem:
• verklaar

Afgelei:
• onverklaarbaar

Vertaling:
Engels: unexplained, unaccounted for
Nederlands: onverklaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kreukelend
Volgende onderwerp: hoogspanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 03:52:47 UTC 2026