| tamatierooi [boodskap #152908] |
Di., 15 September 2026 07:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26510 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tamatierooi
Afbreking: ta•ma•tie•rooi
Samestelling: tamatie + rooi
Byvoeglike naamwoord: tamatierooi
Attributief: tamatierooi
Betekenis:
• Intensiewe vorm van rooi: helder rooi; so rooi soos die kleur van 'n ryp tamatie.
Gebruik:
• Die struik dra tamatierooi blomme.
Sinoniem:
• bitterrooi
• bloedrooi
• helderrooi
• karmosynrooi
• knalrooi
• robynrooi
• skarlakenrooi
• vuurrooi
• vlamrooi
Antoniem:
• vaalrooi
Vertaling:
Engels: tomato red, bright red
Nederlands: tomatenrood, helder rood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 15 September 2026 07:26] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|