| skeloranje [boodskap #152907] |
Di., 15 September 2026 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26510 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
skeloranje
Afbreking: skel•o•ran•je
Samestelling: skeel + oranje
Byvoeglike naamwoord: skeloranje
Attributief: skeloranje
Betekenis:
• Intensiewe vorm van oranje: helder, opvallend oranje.
Gebruik:
• Sy het 'n skeloranje rok na die partytjie gedra.
Sinoniem:
• feloranje
• helderoranje
• knaloranje
• vuuroranje
• vlamoranje
Antoniem:
• vaaloranje
Vertaling:
Engels: bright orange, vivid orange
Nederlands: feloranje, helderoranje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 15 September 2026 07:26] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|