Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergskilpad
bergskilpad [boodskap #152835] Do., 10 September 2026 07:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26475
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bergskilpad
Afbreking: berg•skil•pad
Samestelling: berg + skilpad


Selfstandige naamwoord: bergskilpad
Meervoud: bergskilpaaie
Verkleinwoord: bergskilpadjie
Meervoud van verkleining: bergskilpadjies

Betekenis:
• 'n Skilpad met 'n hoë,  bolvormige skild wat in semidroë, doringagtige en grasveldgebiede voorkom, Stigmochelys pardalis.

Gebruik:
• Die bergskilpad is die grootste en die wydverspreidste landskilpad van Suider-Afrika.

Vertaling:
Engels: mountain tortoise, leopard tortoise
Nederlands: bergschildpad, luipaardschildpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 13 September 2026 15:32] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: doodvererg
Volgende onderwerp: guerrilla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 13 17:53:50 UTC 2026