Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korog
korog [boodskap #152812] Di., 08 September 2026 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26489
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
korog
Afbreking: ko•rog
Samestelling: ko(ring) + rog


Selfstandige naamwoord: korog
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Graangewas wat deur die kruising van koring en rog verkry is.

Gebruik:
• As veeldoelige gewas verskaf korog vroeë weiding vir diere asook 'n graanoes en is uitstekend vir die maak van kuilvoer en hooi.

Vertaling:
Engels: triticale
Nederlands: triticale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: venynigheid
Volgende onderwerp: geaktiveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 15 00:48:54 UTC 2026