| venynigheid [boodskap #152811] |
Di., 08 September 2026 10:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
venynigheid
Afbreking: ve•ny•nig•heid
Samestelling: venynig + -heid
Selfstandige naamwoord: venynigheid
Meervoud: venynighede
Betekenis:
• Die handeling van venynig (kwetsend en lasterlik) wees.
Gebruik:
• Die venynigheid van die boodskappe op sosiale media het haar geskok.
Sinoniem:
• bitsigheid
• boosheid
• gemeenheid
• giftigheid
• kwaadwilligheid
• nydigheid
• lasterlikheid
Antoniem:
• goedhartigheid
• vriendelikheid
• welwillendheid
Vertaling:
Engels: venomousness, virulence, maliciousness
Nederlands: venijnigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|