Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielsongelukkig
sielsongelukkig [boodskap #152804] Di., 08 September 2026 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sielsongelukkig
Afbreking: siels•on•ge•luk•kig
Samestelling: siel + -s + ongelukkig


Byvoeglike naamwoord: sielsongelukkig
Attributief: sielsongelukkige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van ongelukkig: baie ongelukkig; diep bedroef of ellendig.

Gebruik:
• Sy was neerslagtig en sielsongelukkig omdat sy gedink het dat sy niks meer vir ander mense kon beteken nie.

Sinoniem:
• diepbedroef
• doodongelukkig

Antoniem:
• dolgelukkig
• doodgelukkig

Afgelei:
• sielsongelukkigheid

Vertaling:
Engels: extremely unhappy, deeply miserable
Nederlands: zielongelukkig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kliponnosel
Volgende onderwerp: doodongelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:07 UTC 2026