Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kliponnosel
kliponnosel [boodskap #152803] Di., 08 September 2026 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kliponnosel
Afbreking: klip•on•no•sel
Samestelling: klip + onnosel


Byvoeglike naamwoord: kliponnosel
Attributief: kliponnosele

Betekenis:
• Intensiewe vorm van onnosel: baie dom en dwaas; uiters onverstandig.

Gebruik:
• Dit was kliponnosel van hom om sy beursie op die motor se dak te los.

Sinoniem:
• domonnosel
• eseldom
• stomonnosel

Antoniem:
• superslim
• verstandig
• vrekslim

Afgelei:
• kliponnoselheid

Vertaling:
Engels: very stupid, extremely foolish
Nederlands: oerdom, oliedom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domonnosel
Volgende onderwerp: sielsongelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:14 UTC 2026