Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanariegeel
kanariegeel [boodskap #152801] Di., 08 September 2026 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kanariegeel
Afbreking: ka•na•rie•geel
Samestelling: kanarie + geel


Byvoeglike naamwoord: kanariegeel
Attributief: kanariegeel

Betekenis:
• Intensiewe vorm van geel: baie geel; so geel soos die vere van 'n kanarie.

Gebruik:
• Sy het 'n kanariegeel rok na die partytjie aangetrek.

Sinoniem:
• borriegeel
• goudgeel
• kerriegeel
• knalgeel
• suurlemoengeel

Vertaling:
Engels: canary yellow
Nederlands: kanariegeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borriegeel
Volgende onderwerp: domonnosel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:22 UTC 2026