Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borriegeel
borriegeel [boodskap #152800] Di., 08 September 2026 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26404
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
borriegeel
Afbreking: bor•rie•geel
Samestelling: borrie + geel


Byvoeglike naamwoord: borriegeel
Attributief: borriegeel

Betekenis:
• Intensiewe vorm van geel: baie geel; so geel soos die kleur van borrie.

Gebruik:
• Een van die trein se waens was borriegeel geverf.

Sinoniem:
• goudgeel
• kanariegeel
• kerriegeel
• knalgeel
• mosterdgeel

Antoniem:
• liggeel

Vertaling:
Engels: turmeric yellow
Nederlands: kurkumageel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderlêend
Volgende onderwerp: kanariegeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 05:43:24 UTC 2026