Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viskos
viskos [boodskap #152778] So., 06 September 2026 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26389
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
viskos
Afbreking: vis•kos
Samestelling: vis + kos


Selfstandige naamwoord: viskos
Meervoud: viskosse

Betekenis:
• Voedsel wat vir visse bedoel is.

Gebruik:
• Gooi elke dag net 'n klein bietjie viskos in die goudvisse se visbak.

Sinoniem:
• visvoer

Hiperoniem:
• dierekos

Vertaling:
Engels: fish food, fish feed
Nederlands: visvoer, visvoedsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mishoop
Volgende onderwerp: aktiverend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 08 07:24:22 UTC 2026