Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodgaar
doodgaar [boodskap #152775] So., 06 September 2026 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26521
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
doodgaar
Afbreking: dood•gaar
Samestelling: dood + gaar


Byvoeglike naamwoord: doodgaar
Attributief: doodgare

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gaar: heeltemal gaar; goed gekook, gebak of gebraai.

Gebruik:
• Beesvleis kan maar so 'n bietjie pienk binne wees en dis nie nodig om dit doodgaar te braai nie.

Sinoniem:
• deurgekook
• oorgaar

Antoniem:
• rou

Vertaling:
Engels: completely cooked, well done, overcooked
Nederlands: doorgekookt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodgedaan
Volgende onderwerp: doodgemaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 16:28:16 UTC 2026